johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Die Verjaardagboekie en haar Geheime…

Op 5 Desember 2010 tel ek mos toe die ou boekie op – tussen ‘n hoop ou boeke. Met die deurblaai slag, klim my hart klaar by my keel uit. Dis my ‘scoop’ van die jaar…! Met meer as 200 inskrywings in haar binneste ontbloot sy vir my veral die doen en late van ‘n vroeër baie bekende familie hier in die Paarl maar ook die een en ander oor ander baie bekende families – van onder in die Kaap tot bo in die Noorde!

Ek sal maar soos wat ek die geheime ontrafel, die nodige opdaterings hier doen. Uiteindelik sal dit verskyn as ‘n volledige publikasie in ‘n harde formaat.

Advertisements

Single Post Navigation

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: