johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Lank gesoekte Familie

Na meer as 50 jaar spoor ek so twee weke terug eers my oom(hy is maar ‘n jaar ouer as ek), Edward WATERSON op en deur middel van hom, ook my neef Johan CLAASSEN. En om die kroon te span, bied hulle aan om my al die hulp te gee om die familieregister so volledig as moontlik te maak. Dit bly nie by beloftes nie en binne ‘n dag of twee, kry ek inligting en foto’s wat ek nie gehad het nie.

Nou wat meer wil mens uit die lewe hê…?

Advertisements

Single Post Navigation

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: