johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Die BYL

Hier gaan ‘n interessante storie kom, ek wéét dit sommer! Jy moet mooi kyk om dit raak te sien maar dit staan daar ingepons. J BERGH.  Wie was hy en waar sou hy die byl gebruik het? Ek gaan uitvind…

Image

Die byl is geweldig swaar en is vermoedelik in 'n bosbou omgewing gebruik.Image

Advertisements

Single Post Navigation

5 thoughts on “Die BYL

  1. Nou is ek sommer baie nuuskierig….

  2. Dick Visser on said:

    Nou het ek maande gewag … en die byl is seker geslyp… ek is so nuuskierig gemaak en bly ook nog nuuskierig…. ek vra …. Johann vertel ! ! !

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: