johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Weggevat………..en toe weer teruggegee. Die storie van St Stephen’s Church.

Image

St Stephen's Church, Noorder-Paarl

Image

Plakkaat links voor teen die gebou

Image

Plakkaat regs voor die gebou

Image

Grafsteen van ds. James Frederick Curlewis

Advertisements

Single Post Navigation

2 thoughts on “Weggevat………..en toe weer teruggegee. Die storie van St Stephen’s Church.

  1. Frances Joubert on said:

    Die familie stamboom gogga het my verlede jaar behoorlik gebyt en ek het navorsing gedoen oor my familie Curlewis. JF Curlewis, die leraar van die Paarl, is my groot groot oupa en my groot oupa was die landmeter JFI wat later Potchefstroom toe getrek het. Hy het getrou met ‘n nooi Elisabet Francina De Villiers ook van die Paarl en sy was blykbaar ‘n musiek onderwyseres. As ek oplees van al die De Villiers van die Paarl was daar baie musikale mense onder hulle. Ek sukkel om haar familie stamboom op te spoor. Dink dit het dalk te doen met geboortedatums of spelling van name! In ieder geval, dankie vir jou fantastiese blog! Jou skryfstyl is gemaklik en die feite word kreatief voorgehou! Groete Frances Joubert nee Curlewis

    • Baie dankie, Frances. Is daar ‘n manier hoe ek vir jou ‘n privaat boodskap/e-pos kan stuur re. jou DE VILLIERS grootjie? Moenie e-pos hier plaas nie. Of jy kan my die adres inbox na my Facebook. Groete. Johann.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: