johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

MAREE EN DIJKMAN FOTO’S

Ek is tans besig om die MAREE(‘n sekere vertakking)/DIJKMAN/ECKLEY families na te vors. Meegaande is ‘n paar foto’s wat ek graag geïdentifiseer wil hê. Die beskrywings teenoor die foto’s is soos wat dit op die glasnegatiewe verskyn en aangebring is deur die fotograaf, Gribble van die Paarl. Hou in gedagte dat die name teenoor die foto’s nie noodwendig die is van die persone in die foto nie en dat dit heel waarskynlik die naam is van die persoon/familielid wat daarvoor betaal het.

Indien u enige van hierdie persone kan identifiseer, kan u gerus die kommentaar daaroor lewer in die betrokke kolom op die Blog. U samewerking word baie waardeer. My eie kommentaar verskyn in [ ] teenoor elke foto.

I am currently researching the MAREE(a certain branch)/Dijkman/Eckley family.

Attached are some photos that I would like to be  identified. The descriptions to these photos are as they appear on the glass negatives  and installed by the photographer, Gribble, of Paarl. Keep in mind that the names to the photos are not necessarily the people in the photo and that it probably is the name of the person  who paid for it.
If you can identify any of these people, please supply me with your comments   in the column at the bottom of this blog. Your co-operation is greatly appreciated. My own comments appear in [ ] to each photo.

Die foto’s is deel van die (ongeveer 30000) foto-versameling van die Drakenstein Heemkring, Paarl.

Fig. 1 DF MAREE [Daniel Francois MAREE van Riebeek-Kasteel ?]

Figure 1 AJ MAREE Rose straat

Figure 2 BJ MAREE Rose straat

Figure 3 AJ MAREE Rose straat

Figure 4 BJ MAREE Rose straat

Figure 5 JH MAREE

Figure 6 MAREE

Figure 7 C MAREE Riebeek Kasteel 5.3.1891

Figure 8 W MAREE Riebeek Kasteel 6.8.1891 [Willem Adriaan?]

Figure 9 MAREE

Figure 10 MAREE

Figure 11 MJ Maree Piketberg stasie 30.3.1892 [Matthys Johannes?]

Figure 12 John MAREE Caledon 4.1.1894

Figure 13 Miss Lenie MAREE 5.4.1895 [Magdalena Francina b. 27.6.1888?]

Figure 14 Miss H MAREE 26.2.1896

Figure 15 Miss M MAREE Wellington 22.8.1896

Figure 16 Matty MAREE Transvaal 17.2.1897

Figure 17 Margeret MAREE Transvaal 17.2.1897

Figure 18 Miss M MAREE Jan 1903

Figure 19 M MAREE Sept 1903

Figure 20 H MARE Nov 1903

Figure 21 J MARE Sept 1911

Figure 22 CG MAREE May 1912

Figure 23 SG MAREE 1914

Figure 24 MAREE

Figure 25 MAREE

Figure 26 MAREE

Figure 27 MAREE

Figure 28 MAREE

Figure 29 MAREE

Figure 30 MAREE

Figure 31 J MAREE Riebeek Kasteel 18.10.1892

Figure 32 H MAREE Bethel OFS 11.11.1893

Figure 33 Miss D MAREE Kimberley 7.3.1894

Figure 34 MAREE

Figure 35 MAREE

Figure 36 MAREE

Figure 37 Miss L MAREE 5.4.1895 [same as 13]

Figure 38 MAREE

Figure 39 MAREE Riebeek Kasteel

Figure 40 MAREE Riebeek Kasteel

Figure 41 W MAREE Cradock

Figure 42 A Miss MARE Nov 1905

Figure 43 Miss A MARE Nov 1905

Figure 44 J MAREE Franschhoek Jan 1910

Figure 45Mr MCJE COOK Albany North M. DYKMAN 7.2.1889

Figure 46 John DYKMAN 19.02.1889 [John Henry de Vos DYKMAN b. 4.1.1864?]

Figure 47 W DYKMAN 20.1.1890 [William George Harwood DYKMAN b. 19.1.1869]

Figure 48 DYKMAN 29.12.1891 Salvation Army

Figure 49 JH DYKMAN 12.1.1892 Wepener OFS [Jan Hendrik DYKMAN (stamvader) en drie van sy seuns?]

Figure 50 B DYKMAN Venterstad 2.1.1894 [Bernardus Alfred Lloyd DYKMAN b. 25.4.1868?]

Figure 51 GD DYKMAN Hoopstad OFS 30.9.1895 [Gerard DYKMAN b. 24.5.1872 en onderwyser op Hoopstad?]

Figure 52 A DYKMAN Dec 1915

Figure 53 A DYKMAN 15.9.1890

Figure 54 Miss DYKMAN Venterstad

Figure 55 Elise DYKMAN St 9 klaskaptein 1932 [Elizabeth Jane DYKMAN d/v B.A.L. DYKMAN woonagtig te du Toit straat 9 Paarl 1923-1941?]

Figure 56 DYKMAN 29.12.1891 Salvation Army. Photo taken in the Hof street cemetery, Paarl

Advertisements

Single Post Navigation

2 thoughts on “MAREE EN DIJKMAN FOTO’S

  1. Ina Serfontein on said:

    Ek is n Dykman afstammeling en sal graagh met jou wil gesels. Die foto in Figure 52 is van my ma en haar broer. Ek het net so n foto in my besit. My naam is Ina Serfontein en ek woon in die Strand. My email adres is: cserfon@gmail.com

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: