johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Erfenismaand – geleenthede wat jy nie behoort te mis nie.

Samekoms van alle plakboek liefhebbers. Bring daardie albums met die familie temas en ruil inligting en wenke uit met ander mense. Daar is duisende familie foto’s van bykans elke Suid-Afrikaanse familienaam beskikbaar by die Drakenstein Heemkring. Moontlik lê daardie lank gesoekte familielid se foto en/of besonderhede in ons databasis.

Sien jou op 22 September 2012 by Hoof straat 214, Paarl. Vanaf 11:00 – 15:00.

Advertisements

Single Post Navigation

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: