johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

BOEKE TE KOOP/BOOKS FOR SALE

SUID-AFRIKAANSE GESLAGREGISTERS DRIE VOLUMES – Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Stell. 2006

Sagteband  met plastiek oortreksels. In ’n uitstekende toestand. Daar mag dalk hier en daar ligte potlood aantekeninge voorkom.

Deel 11, 14 en 16 beskikbaar.

Deel 11 = SCH-NY. Schoeman, Snyman, Smit ens.

Deel 14 = VA-VIR. Victor, Viljoen, De Villiers, ens.

Deel 16 = WA-WY. de Waal, Wagenaar, Walters, ens.

Ideaal vir die familie navorser.  Elkeen van die volumes bestaan uit 5oo+ bladsye.

R250.00 elk. Posgeld en verpakking = Vra asseblief vir kwotasie. Indien meer as een volume aangekoop word, word posgeld aangepas om dit op die mees  ekonomiese wyse aan te stuur.

No shipping outside the borders of South Africa. 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: