johannclaassen

Ek skryf (gewoonlik) soos dit is…

Genealogie

Krap ek vandag toe so tussen my databasisse en daar kom ek af op ou Groot Krokkedil se besonderhede. Het dit nog destyds met sy dood ingewerk in my familie databasis. Aangesien daar heelwat Botha’s aan my ouma Cronje (patrilineale lyn) se kant is, het ek gereken dat daar tog ‘n verbintenis moes wees. Nou ja, hier is dit!

Johann en PW Botha

11 thoughts on “Genealogie

  1. Wel gedaan. Nou moet jy nog net vir Pik daar inpas,
    xx

  2. LKL on said:

    Great work Johann….

      • MARTHINUS JORDAAN on said:

        Was daar nie ook n Jordaan aan sy Ma se kant nie?

      • Marthinus, nee ek het geen idee nie. Ek het bloot sy ouers ingewerk om uiteindelik by my uit te kom. Het nooit navorsing oor hulle gedoen nie. Maar jy het mos die JORDAANs almal mooi bymekaar gemaak! 🙂

        Ek het so 33 JORDAANs in my register maar die meerderheid is aan my vrou (VICTOR) se kant. As ek eendag ‘n tydjie het, kan ek dit vir jou uitkry en aanstuur – as jy sou belangstel. Groete.

  3. Good afternoon. I am a descendent of James Edward Bruton and would dearly love any information regarding his work to keep in my memoirs. His son, Sydney Harold Bruton was my gt grandfather who came to NZ approx 1923 with his wife and 3 of his children and they settled and all died here. Looking forward to any sort of response. Many thanks, Donna Gregory NZ

    • Hi Donna, thank you for visiting my Blog. May I have your e-mail address in order to send you a short biography of James? I will also send you a picture or two of his work that I have in my posession. Kind regards. Johann

  4. Shamielah Sonday on said:

    Goeie dag weet u dalk iets oor die Sonday familie wat in die ou tuin gewoon het?

    • Hi Shamielah,
      baie dankie vir jou navraag. Ek is ook verbonde aan die Drakenstein Heemkring hier in die Paarl en ons het die een en ander oor die ou tuin – ook publikasies. Daar is ook ‘n foto van ‘n SONDAY manspersoon met sy kofia op sy kop. Dis egter sonder voorletters of datum maar ek vermoed dis baie vroeg 1900 geneem. Jy is baie welkom om ons te kom besoek. Ons is elke dag oop vanaf 10-12. Hoof straat 214 – langs die Toerisme kantoor regoor die BMW garage. Hoop om jou binnekort te sien. Groete. Johann

  5. Ashwin on said:

    Good day. is there any history and photos of the Labori High school in paarl. looking for any information that you might have. thank you

    • Dear Ashwin, yes, we (Drakenstein Heemkring) have some history on the school as well as a collection of photographs of sport teams, matric-class pictures etc. You are welcome to visit us on Wednesdays between 10:00-12:00 at 214 Main road, Paarl. Kind regards, Johann

Lewer kommentaar